英语人>英文歌词>歌词>中文对照歌词
歌词 "Verre Land" 的中文对照歌词与中文翻译

Verre Land

远东国家

歌词相关歌手:JIM REEVES

Afrikaans lyrics 中文翻译对照歌词

Daar's 'n ver, verre land, skone land 这是一个很远很远的土地,美丽的土地

waar die sonlig so rein helder skyn. 那里的阳光照耀那么干净。

Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor, 这是一个梦想,我的国家我的心脏和灵魂的魅力,

en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor: 我知道,我来回答,因为我听到电话:

Vaderland! Dis so ver hiervandaan; 国土!它是如此遥远;

Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan... 这时候,说再见,我得走了,我得走了,我得走了......

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys 过海我想跑到一个遥远的天堂

waar die branders bruis en oestydwinde suis - 这里的海浪咆哮和发出嘶嘶声oestydwinde -

daardie ver, verre land lok my aan... 那遥远的,遥远的土地吸引了我的...

hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan... 在这里,我不能失败,我必须走了,我得走了,我得走了......

歌词 Verre Land 的中文对照歌词翻译地址:https://www.englisher.net/lyrics/lyric/_f00b5f61c4c815ad8257220a3f5f77f5/