英语人>英文歌词>歌词>中文对照歌词
歌词 "Jy Is My Liefling" 的中文对照歌词与中文翻译

Jy Is My Liefling

你是我的情人

歌词相关歌手:JIM REEVES

Afrikaans lyrics 中文翻译对照歌词

Jy is my liefling en ek is so bly 你是我的爱人,我很开心

Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my 随着时间的过去,你等我

Daar by jou woning sien ek weer die lug 还有在你家里,我看到天空

En ek weet jy, my liefling, is terug 我知道你,我的宝贝,回来

   

As die maan opkom oor die velde 当月亮升起在田野上

En die sterretjies skyn in die lug 和星星闪耀在天空

Dan voel ek so lief vir die wêreld 我觉得这么爱世人

O ek weet my liefling is nou terug 哦,我知道,我亲爱的回来

   

Jy is my liefling en ek kom vanaand 你是我的爱人,我今晚来

Met die pad deur die land, deur die hek by die rant 通过该国的方式,通过在边缘处的栅

Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf 在这里,威廉叔叔听到狗吠

En jy hoor nou die draf van my perd 现在你听到我的马小跑

歌词 Jy Is My Liefling 的中文对照歌词翻译地址:https://www.englisher.net/lyrics/lyric/_992d1fb3a52f860f38917c0b3b7c0524/